Description

Ons bied klassies voldag aan vir Babas vanaf 3 maande tot en met Gr. RR.

Ons klassies is klein en intiem met net spasie vir 6 babas in hulle klassie en dan 12 kinders vir die ouer klassies.

Ons visie en misie.

Ons handhaaf Christelike Waardes en Norme.

Om ‘n omgewing te bied en te skep waarin kinders optimaal kan ontwikkel en voorberei vir die toekoms wat op hulle wag.

Om kinders te lei en te help om eendag intellegente, verantwoordelike, liefdevolle en hardwerkende volwassenes te wees.

Ons streef na ‘n atmosfeer waarin kinders kan leer deur te speel, terwyl hulle gelei word deur profesionele, opgeleide onderwysers.

Elke kind moet veilig voel by ons, emsioneel en fissies, die skool moet ‘n huis weg van hulle huis wees.

Kinders word altyd eerste gestel.

Kinders word glad nie gedwing nie, hulle leer op hulle eie tyd en ons doen herhaling dus verloor hulle geen belangrike stappe in hulle ontwikkeling nie.

Ons komminikeer openlik en is totaal verbind om kwaliteit diens te bied.

Individuele aandag is vir ons baie belangrik sodat elke kind die beste kwaliteit onderig kry wat hom/haar ‘n beter toekoms bied.

Dit is ons Liefde en passie om met kinders te werk.

Location
Region
Not Available
Today's work schedule is not available
  • Monday

    Open 24h

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 24th Oct 2020 12:17 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review