Description
Woekerwerf is 'n liefdevolle tuiste weg van die huis af waar ons smiddae huiswerk en leerwerk met lekkerkry klaarkry. Ons liefdevolle personeel verleen hulp met huiswerk asook eksamenvoorbereiding en ons vakansieprogram sluit tonne pret in. By Woekerwerf woeker ons personeel en maats met hulle talente en gawes en is ons werf nooit vir een oomblik stil nie - ons bottel elke dag se kindwees.
Add a review