Description

Wikkel & Giggel streef daarna om 'n veilige en gelukkige sentrum te skep en tot die beste van ons vermoëns, na U kleuter/s om te sien met noue persoonlike aandag aan elke kind se behoeftes en welsyn te verleen

Ons spog met ervare, goed gekwalifiseerde en kundige personeel wat behoorlike toesig sal verseker met die doel om 'n huis-weg-van-die-huis omgewing met liefde, sorg en struktuur te skep.  Eienaar / Prinsipaal gekwalifiseer in Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD).

Wikkel & Giggel het 'n Holistiese Benadering ten opsigte van:

•    Gesondheid

•    Gebalanseerde voeding

•    Emosionele sekuriteit - roetine

•    Fisieke stimulering

•    Beloning – lof vir suksesse om gevoel van eiewaarde te bou en positiewe bedrag te bevorder.

Sentraal geleë in Holland Straat, Despatch met baie parkeer-geriewe.  Tye vanaf 6:00vm tot 5:30nm – halfdag tot 1:00nm.

Location
Not Available
Today's work schedule is not available
  • Monday

    6:00 am - 5:30 pm

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 25th Oct 2020 4:39 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review