Description
Algemene inligting oor ons dagsorg
Ons is ’n christelike dagsorg en word volgens christelike beginsels bedryf. Dit is vir ons ‘n voorreg om deel te hê aan elke kleuter se opvoeding en versorging, sodat ouers hul dagtaak kan aanpak met die wete dat hul kleuters in goeie hande is.
Ons neem peuters vanaf 3 maande in, wat gedurende die jaar 1 jaar oud word. Daar is een klas vir 3 maande babas, 1 klas van 6 maande tot 1 jaar babas. 2 klasse vir 2-3 jarige kleuters en 1 klas vir 3-4 jariges. 1 klas vir die 4-5 jarige ouderdomsgroep. Enige Rasse en kultuur welkom.
o Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans en Engels.
o Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag.
o Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
o Is skoolvakansies oop.
o Die kleuterskool sluit vanaf middel Desember en open weer die tweede week in Januarie.
o Ons skool is oop die hele jaar se skoolvakansie behalwe Desember skoolvkansie soos datums bevestig is word dit dan aan die ouers deur gegee. Ons vat wel boeties en sussie in op aanvraag van ander skole.
Add a review