Description

Preprimêre Skool Mayville se doel is om aan die gemeenskap die hoog moontlikste kwaliteit onderrig en kindersorg te verskaf deur gebruik te maak van professionele opgeleide personeel. Die skool akkommodeer ±170 leerders met babas vanaf 6 weke tot en met 5 jaar (Gr RR) kleuters. Ons personeel ondergaan gereeld formele noodhulp en brandweer opleiding en word voortdurend bemagtig met indiensopleiding. Verskeie funksies en byeenkomste word jaarliks aangebied, soos: Atletiek, Konsert en Diplomaplegtigheid. Die skool hou gereeld In-en-Uitstappies en bied ook 'n wye verskeidenheid Buitemuurse Aktiwiteite aan. Sekuriteit by die skool is op 'n hoё standaard want u kind se veiligheid is belangrik.

Location
Region
Open
Open hours today: 6:15 am - 5:30 pm
  • Monday

    6:15 am - 5:30 pm

  • Tuesday

    6:15 am - 5:30 pm

  • Wednesday

    6:15 am - 5:30 pm

  • Thursday

    6:15 am - 5:30 pm

  • Friday

    6:15 am - 5:30 pm

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • 26th Oct 2020 11:27 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review