Description
Ons is 'n nuwe skooltjie wat sou oopmaak begin April, maar ons almal weet dat die land se algehele "lockdown" gebeur het. Ons het klaar 'n perseel en toerusting gehad, ons sou net wag vir die lyfies vir wie ons elke dag kon liefde en bederf gee. Die feit dat ons moes wag en nie dadelik 'n inkomste gehad het om ons verpligtinge te kon nakom nie, het nie gemaak dat ons bereid was om ons droom te laat vaar nie. Die Here het ons rustig gehou en ons sien vreeslik daarna uit om sodra versorgsentrums weer kan oopmaak, jou lyfie by MaMaRita te kan ontvang, veilig te hou en baie liefde te kan gee.
Add a review