Description

Ons is 'n speelskool vir maats vanaf 3 maande tot 4 jaar oud. Ons het 4 klassies volgens ouderdomme ingedeel en volg 'n dagprogram wat voorsiening maak vir gevestigde roetine, en hope VETPRET speeltyd! Ons streef daarna om ons maats in emosioneel en sosiaal gelukkige lyfies te vorm en help ontwikkel. Ons glo dat mens nooit verkeerd LIEF kan he nie en dat ons 'n verantwoordelikheid het om ons te ontferm oor die kindertjies soos Jesus ons in Sy Woord leer.

Location
Open
Open hours today: 7:00 am - 5:00 pm
  • Monday

    7:00 am - 5:00 pm

  • Tuesday

    7:00 am - 5:00 pm

  • Wednesday

    7:00 am - 5:00 pm

  • Thursday

    7:00 am - 5:00 pm

  • Friday

    7:00 am - 3:00 pm

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • 22nd Apr 2021 3:56 pm local time

Categories
Contact business

    mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review