Description
Laerskool Middelburg se Kleuterskool is vir 2 tort 5 Jarige kleuters. Ons is 'n Afrikaanse, Christelike kleuterskool waar kinders leer deur opvoedkundige spel! Kleuters se emosionele, intellektuele, sosiale en liggaamlike ontwikkeling is ons passie en prioriteit!
Kom loer gerus en laat u kind se spoortjies begin by Koedoe-Oortjies!
Rosemarie Venter
6th Jun 2020 at 2:44 pmoulike boodskap in jul gallery