Description
Ons is 'n oulike skool aan die voet van die Langeberg, in die pragtige Robertson.
Ons bestaan al vir 11 jaar en beskik oor die volgende afdelings :
Kleuter Kampus : Hier kyk ons na babas tot Gr. R
Robertson Akademie : Tuisonderrigafdeling vir Gr .1-7
Kleuter Kampus Nasorg : Hier help ons met huiswerk vir Gr. 1-8 en ry die maats rond na hul sport in die middae.
Ons probeer leer speel-speel lekker maak.
Buitemuurse aktiwiteite:
- Rugby
https://www.facebook.com/groups/2388292118053734/
- Karate
https://www.facebook.com/groups/253960077970544/?tn-str=*F
- Gimnastiek
https://www.facebook.com/groups/393042411217177/
- Ballet
https://www.facebook.com/karliensBalletStudio/
- Swem
https://www.facebook.com/Robbies-Swim-School-607903705898041/
- Sportslim : Aangbied deur Elmien van Deventer
Add a review