Description
Kleine Voetspoortjies Kleutersool is 'n tweetalige, christen gebaseerde skool in Rustenburg. Ons sien om na ons maatjies met baie liefde, omgee en respek. Ons doel is om alle maatjies optimaal en holisties te ontwikkel.
Skool Info:
* Babas (4 mnde) - Gr R
* 2 Etes, sap en versnapperings word voorsien.
* Alle skryfbehoeftes word voorsien.
* CAPS kurrikulum georiënteerd.
* Buitemuurse Aktiwiteite beskikbaar.
Add a review