Description
Klein Pikkewyn bestaan al 5 jaar ouderdomme 3maande tot Gr R. Ons streef daarin om die beste uit te bring in elke maatjie. Ons leer deur te speel! Hier is ons trots op ons skool en elke maatjie, en hier is elke dag 'n AVONTUUR!!

Add a review