Description

Ons visie is om u kind 'n vriendelike, liefdevolle en veilige omgewing te bied om te leer, te groei en te ontwikkel.  Ons is 'n Christelik-gebasseerde skool en ons kinders floreer omdat hulle goed gegrond is, geliefd en waardeer word vir wie hul is.

Die ontdekkingsreis van 'n kind begin op 'n jong ouderdom, dit is kosbare en belangrike jare wat met liefde en begrip gekweek en ontwikkel moet word.   Ons bied 'n verwelkomende omgewing met uitstekende personeel wat toegewyd is aan die groei van elke Klitsie.  Die onderwysers gee om hoe elke Klitsie voel en stel belang in hul lewens wat vir die Klitsie belangrik laat voel.  Die onderwysers sal elke Klitsie help om in hul selfvetroue te groei, terwyl hulle 'n gevoel van onafhanklikheid ontwikkel.

Klein Klitsies bestaan uit 'n baba klas, Peuter klas en 'n Kleuter klas (3 maand tot 5 jaar)

Location
Follow us
Closed
Open hours today: 7:15 am - 5:00 pm
  • Monday

    7:15 am - 5:00 pm

  • Tuesday

    7:15 am - 5:00 pm

  • Wednesday

    7:15 am - 5:00 pm

  • Thursday

    7:15 am - 5:00 pm

  • Friday

    7:15 am - 5:00 pm

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 21st Oct 2021 10:01 pm local time

Categories
Contact business

    mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review