Description

Ons is 'n klein skooltjie sedert 2010, gelee in die hartjie van die Paarl met liefdevolle, opgeleide personeel. Ons verskaf kinders die geleentheid om op 'n speelse manier te leer met leiding van ons personeel sodat elkeen op sy tyd sy mylpale kan behaal. Ons het 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite. Ons het weeklikse temas wat ons integreer in ons dagprogram. Ons verkaf etes by die skool en snoepeie op Vrydae.

Location
Opens in 20 minutes
Open hours today: 7:00 am - 5:30 pm
  • Monday

    7:00 am - 5:30 pm

  • Tuesday

    7:00 am - 5:30 pm

  • Wednesday

    7:00 am - 5:30 pm

  • Thursday

    7:00 am - 5:30 pm

  • Friday

    7:00 am - 5:00 pm

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • 26th Oct 2020 6:38 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review