Description

Ons is 'n tuis speelgroep al vir 35 jaar.  Ons het 3 x per week klassies:  Maandag, Woensdag en Vrydag 9-12h00.  Speelskool word gehou gedurende normale skoolkwartale; sluit en begin saam met skole. Ouderdom 3-5 jaar en maksimum 16 kleuters.  Elke week 'n tema en by sommige tema's is daar uitstappies om hul ervaringswêreld verder te verbreed.  Speelterrein is ruim.  Monkeynastix, Beau-Arts en Muzik met Renata word 1 maal per week aangebied.  'n Arbeidsterapeut besoek ons 1 maal per kwartaal.  Tydens 2de kwartaal 'n tuisbesoek om die maatjies se vordering te bespreek op 'n meer persoonlike vlak.  Verslaggies word 1ste kwartaal asook einde van die jaar gegee.  Konsert in 3de kwartaal met eie kostuums asook slagorkes.

By Karnallies is 'liefde' die wagwoord.

 

Location
Closes in a few minutes
Open hours today: 9:00 am - 12:00 pm
  • Monday

    9:00 am - 12:00 pm

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 26th Oct 2020 11:57 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review