Description
Ons aanvaar kinders vanaf 2 maande - Gr R asook naskool.
Ons is 'n geregistreerde tuisonderrig sentrum met verskillende opsies wat werk vir jou.
Gekwalifiseerde onderwysers met baie ondervinding.
Ons volg 'n gestruktureerde onderwys program.
Speel is vir ons belangrik omdat leer daardeur plaasvind en ontwikkel.
Elke klassie is propvol liefde en omgee.
Add a review