Description
By Goggaland kleuterskool glo ons aan Godgerig, liefde en baie aandag vir ons maatjies! Ons volg 'n voledige kurrikulum en voorsien 3 maaltye per dag. Ons is oop gedurende skoolvakansies, behalwe oor Desember vakansies. Ons maatjies is tussen 3 maande en 5 jaar oud wat by ons speel en leer. Ons klassies is klein want ons fokus le op baie aandag en liefde vir ons maatjies.
Add a review