Description
Ons streef om ‘n liefdevolle, huislike omgewing te skep vir die kinders, ‘n huis weg van die huis. Ons streef om vir die kinders sterk Christelike waardes te leer en wat deel sal wees van sy/haar karakter vir die res van hulle lewens. Om ‘n uitgebreide en gestruktureerde opvoedkundige program aan te bied wat daarop gemik is om die kind holisties te ontwikkel en te leer deur speel. Om die kind te ontwikkel tot sy volle potensiaal met baie liefde en omgee. Ons vat kindertjies van 0 tot 5 jaar en ons verskaf 2 gebalanseerde etes.
Add a review