Description

Dagsorg info

 

Ons is geleë in Pretoria Tuine omgeweing. Ons is oop van 6h00 – 18h00.

Ons werk op die Eldas Kurrikulum, waar kinders leer deur speel.

Ons het ‘n kamera stelsel vir veiligheid doeleindes en ook in dien julle u kind se eina plekkies wil kom inspekteer.

Ons stuur daagliks foto’s op die klas se WhatsApp groeppe.

Ons het juffrouens wat hulle ECD level 4 tans klaar maak en stuur hulle gereeld om hulle ondervinding op te skerp.

Ons het ook ‘n hele paar juffrouens wat hulle “First aid” en “Fire fighting” en “Fire prevention” reeds gedoen het.

Play ball is in ons kurrikulum ingesluit.

 

Naskool info

 

 

Ons doen ook naskool. Maar ongelukkig net Laerskool Tuine se kinders omdat dit loop afstand van ons af is.

Ons doen huiswerk met hulle en voorsien ook broodjies, koeldrank en koue water vir hulle in die middae.

Hulle word Vrydae bederf met ietsie lekker. (soos bv. Vetkoek en mins/waffels, ens)

Ons fooie sluit vakansie in en ons het gewoonlik vir hulle ‘n vakansie program om hulle meer besig te hou.

Ons voorsien in eksamentyd 2 ure stil studie tyd vir hulle om hulle opsommimng te maak en te leer.

Location
Region
Not Available
Today's work schedule is not available
  • Monday

    N/A

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 24th Oct 2020 8:42 pm local time

Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review