Description

Die Boomhuis Kleuterskool bestaan vanaf 2014 en is gelee in Rustenburg, Noord-Wes. Peuters vanaf 2 jaar tot kleuters van 5 jaar is welkom. Ons tye van versorging is Maandae tot Vrydag 6h00am tot 18h00pm. Skoolfonds sluit die volgende in: Kos/Verversings, Skryfbehoeftes, Grootmotoriese program, Vrydae aktiwiteite soos: Bak & Brou, Kuns, Waterspeletjies, Musiek, Kuns, Poppekas, en Instappies. Geen registrasie fooi. Alle Personeel het Noodhulp en Brandbestrydings kursesse voltooi. Maak gerus 'n afspraak.

Location
Follow us
Closed
Open hours today: 6:00 am - 6:00 pm
  • Monday

    6:00 am - 6:00 pm

  • Tuesday

    6:00 am - 6:00 pm

  • Wednesday

    6:00 am - 6:00 pm

  • Thursday

    6:00 am - 6:00 pm

  • Friday

    6:00 am - 6:00 pm

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • 18th Jan 2021 12:51 am local time

Categories
Contact business

    mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review