Description

Bundi Bos Kleuterskool...die beste begin vir jou kind.  Ons hartklop is ons kinders in wie se lewens ons op elke gebied investeer deur 'n holistiese benadering te volg.  Ons span personeel is passievol oor kinders en hulle ontwikkeling en bou selfversekerede, gelukkige kinders  wat reg is vir groot skool en voorbereid is om die lewe vierkantig in die oë te kyk.

Enige kinders welkom van 3 maande tot 5 jaar.  Kom maak gerus by ons 'n draai.  Dit sal die beste besluit wees vir jou kind en sy/haar beste begin.

Location
Follow us
Region
Not Available
Today's work schedule is not available
  • Monday

    6:30 am - 6:00 pm

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 30th Oct 2020 3:21 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review