Description
Bondeltjie Vreugde Speelskool bestaan vanaf Januarie 2012. Ons is gelee in Upington in die Noord-Kaap
Bondeltjie Vreugde Nes bestaan uit n:
Babaklas - 3 maande tot 2 jaar
Kuikenklas - 2 jaar tot 3 jaar
Uiltjieklas - 3 jaar tot 4 jaar
Ons tye van versorging is vanaf Maandae tot Vrydae vanaf 07:00 tot 17:15. Ons skoolfonds sluit in: n Gekookte middagmaal, verversings, skryfbehoeftes, bak en brou, kuns, musiek en dans, waterpret in die Somer, grootmotorieseprogram in die verskillemde ouderdomsgroepe: Babagim, Kuikengim en Uiltjiegim, waarvoor ons kleinspan n sertifikaat aan die einde van die jaar ontvang.
Besoek ons gerus hier by Bondeltjie Vreugde Nes waar ons speel speel leer.
Add a review