Description

Besige Bosapies Dagsorg Sentrum strewe daarna om elke
kindjie se unieke persoonlikheid in ‘n Christelike, liefdevolle en
rustige omgewing te ontwikkel en te onderrrig, sodat hulle
vanaf hul eerste treetjies met selfvertroue kan blom! Ons klein
klassies verseker dat elke kindjie unieke individuele aandag,
asook intellektuele-, emosionele-, sosiale- en fisiese stimulasie
gedurende alle stadiums van hul ontwikkeling geniet. Ons
streef daarna om elke kindjie se fondament sterk te maak,
sodat hulle gebalanseerd en met selfvertroue hul lewensdoel kan bereik.

 

Location
Region
Closed
Open hours today: 6:30 am - 5:00 pm
  • Monday

    6:30 am - 5:00 pm

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 26th Oct 2020 5:23 am local time

Categories
Contact business

mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review