Description

Missie en visie:
Baba en Kleuter Akademie is gestig met die uitsluitlike doel om elke kind wat aan ons toevertrou word, met liefde en passie te versorg en te leer sodat hy/sy as Koningskind sal groei met die vaste wete dat hy/sy tot enige iets in staat is.
Dit is ons strewe om leiers groot te maak wat in hulself kan glo en wat ten alle tye net die beste nastreef. Ons kinders is ons kosbaarste besittings en ons streef daarna om die verlengstuk van die ouerhuis te wees deur aan elke kind net die beste op alle terreine te bied.

Location
Region
Open
Open hours today: 6:30 am - 5:30 pm
  • Monday

    6:30 am - 5:30 pm

  • Tuesday

    N/A

  • Wednesday

    N/A

  • Thursday

    N/A

  • Friday

    N/A

  • Saturday

    N/A

  • Sunday

    N/A

  • 29th Nov 2021 8:20 am local time

Categories
Contact business

    mood_bad
  • No comments yet.
  • chat
    Add a review