Description
Ons is 'n Sentrum wat 'n verskil maak in kinders en ouers se lewens
Ons is 'n Sentrum wat 'n verskil maak in kinders en ouers se lewens
Monday
6:00 am - 6:00 pm
Tuesday
6:00 am - 6:00 pm
Wednesday
6:00 am - 6:00 pm
Thursday
6:00 am - 6:00 pm
Friday
6:00 am - 6:00 pm
Saturday
By appointment only
Sunday
By appointment only
14th May 2022 8:33 am local time
T Senekal
20th May 2020 at 8:26 pmBaie goeie skool. My kinders is baie gelukkig en die onderwysers is liefdevol ek kyk mooi na hulle.
Hanno
20th May 2020 at 9:06 pmAwesome school, excellent support from management and teachers. this is truly still nursery school the old school way in modern times. support, care, comfort and assistance we received since entrusting our little one to them from start until now have not changed, even with the Covid 19 issue they are there helping and teaching.
i will highly recommend Amper Groot, not just another nursery school but a family that cares.
Marilise Nel
21st May 2020 at 8:13 amAmpergroot is die beste skool in Pta en Centurion. Die personeel en eienaar gee om vir elke kind. Kinders is veilig daar met eienaar altyd by haar skool en ken elke kind. Min skole wat dit kan sè. Hier gaan dit oor die kinders en nie hoeveel geld hulle kan maak nie. Skoolgelde is die laagste v alle skole sonder om enige waarde in te boet nie. Ek beveel skool aan vir enige ouer wat met gemoedsrus hulle kinders daar kan los.
Denise de Beer
21st May 2020 at 10:43 amHierdie is n baie oulike kleuterskool. Twee van my kleinkinders is daar en het ontsettend baie gegroei. Altwee het meer selfvertroue en hulle koordinasie het ontsettend verbeter. Die personeel is baie goed met die kinders en ek beveel die skool ten sterkste aan.